Sex is soos ‘n payslip.
Mens praat nie rerig daaroor nie, want dalk kry die ander ou meer as jy!!

Juffrou gee wiskunde
“Gertjie verstaan jy alles?” “Sjoe juffrou net so kol kol!” “Watter kol verstaan jy nie, Gertjie?” “Fokol juffrou, fokol!”

‘n Les uit geskiedenis:
Rasse intergrasie is soos om kak en roomys te meng. Dit doen niks regtig aan die kak nie, maar dit fok die roomys heeltemal op!

Wangspiere
Wetenskap het bewys dat vrouens se wangspiere SO sterk is dat, as sy dikbek is, hou dit selfs haar bene toe!!

Rassis
‘n REGTE rassis is iemand wat ‘n zebra skiet, en dan net biltong maak van die wit stukke….

Wat is die top punt van gesuip????
As jy oor di dansvloer loop vir nog n dop,en jy wen die singles dans kompetisie!

Dronk katoliek sit in biegkas (confession).
Na ‘n baie lang stilte klop die priester om man se aandag te trek.
“Jy klop verniet!,” skree dronkie terug. “hier is ook nie kakpapier nie!”

Seuntjie van drie vra sy ouma:
“Ouma, is jy van karton gemaak?”
Ouma lag lekker en sê: “Haai nee my skat, hoekom vra jy dan nou vir Ouma so?”
Seuntjie antwoord: “Want Pappa sê altyd Ouma is ‘n regte ou doos.”

Geduld is ‘n stadige manier om jou moer heeltemal te strip

 
  • Marika Bell

    en translate nou daar vir ons die woordjie – ai ……………….