Miss Tukkies Rag Queen Childrens Charity Drive

Hello Ramon,

I got this email from one of the Tukkies Finalists on Monday. I do believe that time is running out on this project. I will copy and paste her email to me and I will attach 2 photos, one of her ( quite a looker) and another group photo. It’s a charity drive for the poor the girls are doing and I believe it’s a kind of competition. If you or someone you know can help, feel free to contact me or her at an time… soon thanks,

Reuel Leach

Tukkies Jool Finaliste (Die mooi meisies met ander woorde)het n groot taak onlangs gekry om geld in te samel vir minderbevooregtes! Enige donasies gaan werk!

Die finalis is Sonita-Lee Etchells. Jy is welkom om fotos van hulle te vra, dis beskikbaar. Hierdie is n laaste minuut poging mense asseblief voor of op Woensdag 20ste.

Om dit nou opwindend te maak het die meisies n kompetisie tussen hulle om te sien wie die meeste geld gaan insamel. Een meisie het al R56,000 in gebring. As jy of iemand wie jy ken kan help. Sal julle asseblief nie net daar sit nie maar spring! En iets doen dankie baie by voorbaat!

stuur emails sonita.lee@gmail.com

 

Author: RJ Thomas

RJ Thomas is an International Relationship Builder. He was born in South Africa, and moved to China in 2013.